KRY "SIRKUS APPLOUS ENCORE" HIER

• Woorde & Musiek: Egmond, behalwe (7) musiek ook deur Algorrid3m en (5) musiek ook deur Sandy Robbie.
• Opgeneem tussen Januarie 2004 en April 2022.
• 2, 3, 7 en 10 vanaf Nog Vuil Wasgoed. Sien besonderhede hier.
• 6 en 8 vanaf Ongevraagde "Hello" 2.0. Sien besonderhede hier.
• 4 vanaf Ongevraagde "Hello". Sien besonderhede hier.
• 9 vanaf Vuil Wasgoed. Sien besonderhede hier.
• 5 vanaf Sirkus Applous. Sien besonderhede hier.
Encore opgeneem tussen Maart & April 2022 deur Sandy Robbie. Finale produksie en meng deur Sandy Robbie.
• Yolandi Van Deventer verskyn op Vlieg en Dis Elektries.
• Algorrid3m verskyn op DJ.
• Sandy Robbie verskyn op DJ.
© Kopiereg SAMRO